Britse Kroongebiede

Ligging van die Britse Kroongebiede

Die Britse Kroongebiede (Engels: Crown Dependencies) van die Britse Kroon is geen deel van die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie nie. Die gebiede bestaan uit die Eiland Man in die Ierse See en die Kanaaleilande Guernsey en Jersey.[1]


Naam
Vlag Wapen Oppervlakte
(km²)
Bevolking
(2010 skatting)

Hoofstad
Amptelike
tale
Eiland Man 572 km² 80 058 Douglas Engels, Manx-Gaelies
Guernsey 78 km² 65 573 Saint Peter Port Engels, Frans, Guernésiais
Jersey 116 km² 91 000 Saint Helier Engels, Frans, Jèrriais
  1. http://www.publications.parliament.uk/pa/cm200910/cmselect/cmjust/56/5604.htm

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search